Sunday, February 15, 2015

"Dit is Carnaval, dit is die soet illusie..."

Die bekend fees in Brasilië is Karnaval. Verskillende state het ‘n verkillende manier om te vier.
Hier hoe sommige state Karnaval vier.

SALVADOR/BAHIA

Carnaval in Salvador/Bahia

Carnaval in Salvador/Bahia - filhos de Gandhi



OLINDA/PERNAMBUCO



Carnaval in Olinda

frevo in Olinda/PE
"O Galo da Madrugada" - Olinda/PE


RIO DE JANEIRO





Sambódromo/Rio de Janeiro


Cordão do Bola Preta/Rio de Janeiro


SÃO PAULO




OURO PRETO/MINAS GERAIS



PORTO ALEGRE/RIO GRANDE DO SUL


(Mateus Bruxel/Agência RBS)


MANAUS/AMAZONAS



Sunday, February 8, 2015

Vir Marelise: 'n bietjie musiek en geskiednis


littlejoyMarcelo Ferla/Divulgação

Voor Banda do Mar (Marcelo Camelo + Mallu Magalhães) was dit Los Hermanos  (Marcelo Camelo + Rodrigo Amarante).

Wanneer Toe Los Hermanos opgebreek het, het Marcelo Camelo begin om solo te sing solo en Rodrigo Amarante, ook. Rodrigo Amarante het ook met Devendra Banhart speel ook en in 2007/2008 het hy met Fabrizio Moretti ('n ander brasiliaanse musikant wie met The Strokes gespeel het) in 'n band met die naam Little Joy gespeel.

Ons (ek en Conrad) het Little Joy een keer gekyk.

Mallu Magalhães het begin om te sing wanneer toe sy was 15/16 oud was. Marcelo Camelo is was lief vir haar en in 2014 het hulle begin om saam te speel.

So, wie is Marisa Monte?

Marisa Monte is my gunstelling brasiliaanse sanger. Sy is baie bekende en as jy nie weet nie oor van haar nie...jy moet! 


Hier is 'n bietjie van hulle musiek:

Los Hermanos - De onde vem a calma
https://www.youtube.com/watch?v=CxaA9Ims_MM

Marcelo Camelo - Dois barcos
https://www.youtube.com/watch?v=hl1cRHr6pZ4

Rodrigo Amarante + Marisa Monte + Devendra Banhart - Nu com a minha música
https://www.youtube.com/watch?v=UXjRzHZx8a4

Little Joy - Brand new start
https://www.youtube.com/watch?v=U6UQp853Nx0&index=2&list=PLWL0IHOYB1N6gPkOYVD8o92Z1P9A0xoUi

Mallu Magalhães - Velha e Louca
https://www.youtube.com/watch?v=f7UBDGt8VK8

Banda do Mar - Mais ninguém
https://www.youtube.com/watch?v=61jSSF3Vu54&list=PLpO0tSr0MkuKa2YaUB1VWVocZn8FnRdyN




Thursday, February 5, 2015

Ja, ons het koeksisters ! Maar 'n bietjie anders...







   ons 'koeksisters' = grostoli, 'cueca-virada', 'orelha-de-gato'


              die werklike Suid-Afrikaanse koeksisters

Die verskil tussen hulle is dit: die grostoli   het nie stroop nie maar suiker met kaneel boop die top.
Grostoli kom van Italië.