UFRGS - 18/04/2013
Baie mense het al gehoor hierdie storie maar ek sal nog 'n keer dit vertel.
Lank voor ek het besluit om Afrikaans te leer ek het besluit om Afrikaanse skrywers te lees.
Ek wees net van een Afrikaanse skrywer - J. M. Coetzee, so ek begin sy boeke om te lees in Portuguese.
Ek hou baie van sy boeke.
So, in April/2013 'n Universiteit van Porto Alegre - UFRGS - gebring Coetzee van 'n lesing oor sensuur te gee gedurende die apartheid.
Ek saam met my man het op die lesing gegaan. Wanner dit gëeindig ons het in die tou aansluit van 'n handtekening te kry. Dit was toe ek het 'n idee. Ek my man gevra: hoe mense sê "good night" in Afrikaans?
So wanner dit was ons beurt ek gesê: "Goeienaand meneer!" en J.M.Coetzee het gelyk asof hy 'n spook gesien het. Hy was baie verras om Afrikaans te hoor in dit suid van Brasilë!