Brasiliane en Afrikaners deel 'n passie vir braai. Elke naweek ons braai. Maar ons braai is 'n bietjie anders hier in die Suid van Brasilïe. Ons net growwe sout gebruik behalwe van die hoender hartjies. Van die hoender hartjies ons oregano, marjolein, peper, asyn, knoffel en sout gebruik. Skaapwors is nie gewilde hier nie maar mense hou baie van varkwors.
boerewors, sosaties en skaap tjopies x picanha, varkwors, hoender hartjies, vark tjopies
braaibroodjies x knoffel broodtjies
Soos die Afrikaner ons is baie hou van om buitelug te braai.
No comments:
Post a Comment