Monday, January 5, 2015

Cambará do Sul

Cambará do Sul is 'n klein dorp in die suide van Brasilië. Dit is 185 kilometer van Porto Alegre.
Die dorp se naam kom van 'n boom (Cambará) af gekom.
Die weer daar is baie koud in winter - ongeveer 8ºC. Soms dit sneeu dit daar. In die sommer is die weer is beter - min of meer 25ºC.
Camabará is baie geweet bekend vir Aparados da Serra Nasionale Park en Serra Geral Nasionale Park war jy ItaimbezinhoFortalezaChurriado en Malacara klowe kry.



fotos van Canion Itaimbezinho




Fotos van Canion Fortaleza



Daar is 'n paar waterval ook.
Cachoeira dos Venâncios 


 Cachoeira do Tio França


Mens kan daar voëltjies kyk, perdry en trekking doen.

 campo flicker (colaptes campestris)

 buffed-necked ibis (Theristicus caudatus)
Rufous-collared sparow (Zonotrichia capensis)

En as jy is baie gelukkig jy ook kan kyk...

 ietermago
jakkals



Afrikaans + bananas

Die blog se naam kom van 'n Carnaval lied gesing deur Carmen Miranda.
Hoewel Carmen Miranda 'n simbool van Brasïllie geword het, kom sy van Portugal.


Hier is die liedjie "Yes, nós temos bananas" gesing deur Ney Matogrosso:


My naam is Denise. Ek kom van Brasilië af, maar ek is getroud met 'n Suid-Afrikaner.
Ek Afrikaans leer Afrikaans sedert 11 Augustus, 2014 deur Skype by Marelise. 
Marelise is 'n Suid-Afrikaanse Engels onderwyser/reiseger wat huidige liewe lewe in São Paulo.
Ek het besluit om hierdie blog te skryf vir Afrikaans oefening.
Ek sal oor verskillende plekke in Brasilië en ander dinge skryf.
Geniet dit!