Cambará do Sul is 'n klein dorp in die suide van Brasilië. Dit is 185 kilometer van Porto Alegre.
Die dorp se naam kom van 'n boom (Cambará) af gekom.
Die weer daar is baie koud in winter - ongeveer 8ºC. Soms dit sneeu dit daar. In die sommer is die weer is beter - min of meer 25ºC.
Camabará is baie geweet bekend vir Aparados da Serra Nasionale Park en Serra Geral Nasionale Park war jy Itaimbezinho, Fortaleza, Churriado en Malacara klowe kry.
fotos van Canion Itaimbezinho
Fotos van Canion Fortaleza
Daar is 'n paar waterval ook.
Cachoeira dos Venâncios
Cachoeira do Tio França
Mens kan daar voëltjies kyk, perdry en trekking doen.
campo flicker (colaptes campestris)
buffed-necked ibis (Theristicus caudatus)
Rufous-collared sparow (Zonotrichia capensis)
En as jy is baie gelukkig jy ook kan kyk...
ietermago
jakkals
No comments:
Post a Comment