Friday, March 20, 2015

Die dag het ek met J.M. Coetzee...

                                                     
                                                         UFRGS - 18/04/2013

Baie mense het al gehoor hierdie storie maar ek sal nog 'n keer dit vertel. 
Lank voor ek het besluit om Afrikaans te leer ek het besluit om Afrikaanse skrywers te lees.
Ek wees net van een Afrikaanse skrywer - J. M. Coetzee, so ek begin sy boeke om te lees in Portuguese.
Ek hou baie van sy boeke. 
So, in April/2013 'n Universiteit van Porto Alegre - UFRGS - gebring Coetzee van 'n lesing oor sensuur te gee gedurende die apartheid.
Ek saam met my man het op die lesing gegaan. Wanner dit gëeindig ons het in die tou aansluit van 'n handtekening te kry. Dit was toe ek het 'n idee. Ek my man gevra: hoe mense sê "good night" in Afrikaans? 
So wanner dit was ons beurt ek gesê: "Goeienaand meneer!" en J.M.Coetzee het gelyk asof hy 'n spook gesien het. Hy was baie verras om Afrikaans te hoor in dit suid van Brasilë!





Saturday, March 7, 2015

Ons braai!

                                    



Brasiliane en Afrikaners deel 'n passie vir braai. Elke naweek ons braai. Maar ons braai is 'n bietjie anders hier in die Suid van Brasilïe. Ons net growwe sout gebruik behalwe van die hoender hartjies. Van die hoender hartjies ons oregano, marjolein, peper, asyn, knoffel en sout gebruik. Skaapwors is nie gewilde hier nie maar mense hou baie van varkwors. 


boerewors, sosaties en skaap tjopies     x    picanha, varkwors, hoender hartjies, vark tjopies


braaibroodjies                         x                   knoffel broodtjies


Hier in Brasilïe die meeste mense lewe in woonstelle. So, elke woonstel in die suid van Brasilïe het 'n braai plekke. 



Soos die Afrikaner ons is baie hou van om buitelug te braai. 




Hier my man en my pa saam om te braai.



Sunday, February 15, 2015

"Dit is Carnaval, dit is die soet illusie..."

Die bekend fees in Brasilië is Karnaval. Verskillende state het ‘n verkillende manier om te vier.
Hier hoe sommige state Karnaval vier.

SALVADOR/BAHIA

Carnaval in Salvador/Bahia

Carnaval in Salvador/Bahia - filhos de Gandhi



OLINDA/PERNAMBUCO



Carnaval in Olinda

frevo in Olinda/PE
"O Galo da Madrugada" - Olinda/PE


RIO DE JANEIRO





Sambódromo/Rio de Janeiro


Cordão do Bola Preta/Rio de Janeiro


SÃO PAULO




OURO PRETO/MINAS GERAIS



PORTO ALEGRE/RIO GRANDE DO SUL


(Mateus Bruxel/Agência RBS)


MANAUS/AMAZONAS



Sunday, February 8, 2015

Vir Marelise: 'n bietjie musiek en geskiednis


littlejoyMarcelo Ferla/Divulgação

Voor Banda do Mar (Marcelo Camelo + Mallu Magalhães) was dit Los Hermanos  (Marcelo Camelo + Rodrigo Amarante).

Wanneer Toe Los Hermanos opgebreek het, het Marcelo Camelo begin om solo te sing solo en Rodrigo Amarante, ook. Rodrigo Amarante het ook met Devendra Banhart speel ook en in 2007/2008 het hy met Fabrizio Moretti ('n ander brasiliaanse musikant wie met The Strokes gespeel het) in 'n band met die naam Little Joy gespeel.

Ons (ek en Conrad) het Little Joy een keer gekyk.

Mallu Magalhães het begin om te sing wanneer toe sy was 15/16 oud was. Marcelo Camelo is was lief vir haar en in 2014 het hulle begin om saam te speel.

So, wie is Marisa Monte?

Marisa Monte is my gunstelling brasiliaanse sanger. Sy is baie bekende en as jy nie weet nie oor van haar nie...jy moet! 


Hier is 'n bietjie van hulle musiek:

Los Hermanos - De onde vem a calma
https://www.youtube.com/watch?v=CxaA9Ims_MM

Marcelo Camelo - Dois barcos
https://www.youtube.com/watch?v=hl1cRHr6pZ4

Rodrigo Amarante + Marisa Monte + Devendra Banhart - Nu com a minha música
https://www.youtube.com/watch?v=UXjRzHZx8a4

Little Joy - Brand new start
https://www.youtube.com/watch?v=U6UQp853Nx0&index=2&list=PLWL0IHOYB1N6gPkOYVD8o92Z1P9A0xoUi

Mallu Magalhães - Velha e Louca
https://www.youtube.com/watch?v=f7UBDGt8VK8

Banda do Mar - Mais ninguém
https://www.youtube.com/watch?v=61jSSF3Vu54&list=PLpO0tSr0MkuKa2YaUB1VWVocZn8FnRdyN




Thursday, February 5, 2015

Ja, ons het koeksisters ! Maar 'n bietjie anders...







   ons 'koeksisters' = grostoli, 'cueca-virada', 'orelha-de-gato'


              die werklike Suid-Afrikaanse koeksisters

Die verskil tussen hulle is dit: die grostoli   het nie stroop nie maar suiker met kaneel boop die top.
Grostoli kom van Italië.

Sunday, January 25, 2015

Bento Gonçalves

Min mense weet, maar Brasilië produseer ook wyn.
Die meer bekende wynplase is geleë op Bento Gonçalves - Vale dos Vinhedos (Casa Valduga, Miolo, Pizzato, Vallontano, Almaúnica, Lídio Carraro).
Dit is 'n baie mooi plek en is nie ver van Porto Alegre nie (109 km).

                                               Degustação de vinhos na Casa Valduga, no Vale dos Vinhedos, em Bento Gonçalves - RS

Bento Gonçalves was gekoloniseer deur die Italianers in 1875, wanneer toe die wynproduksie begin het.




Mense kan daar goed goeie pasta eet en Italiaanse styl geboue besoek.


                               

My gunstelang plek daar is Borghetto Sant'Anna - 'n klein romantiese hotel met die beste uitsig.





Monday, January 19, 2015

Waar ek al was in Suid-Afrika


2007
Pretoria
De Wildt - Anne van Dyk cheetah conservation centre
Kaapstad
Robbene Iland
Houtbaai
Simon's stad
Vis Oek
Stellenbosh
Franschhoek

2009
Johannesburg
Pretoria
Hazyview
Pilgrimsrus
Dullstroom
God's Window
Bourke's Luke Potholes
Nasionale Kruger Wildtuin

2011
Pretoria
Piet Retief
Hluhluwe-iMfolozi
St. Lucia

2012
Pretoria
Tohoyandou
Nasionale Kruger Wildtuin (Punda Maria, Olifants, Lower Sabie)


2013
Pretoria
Cullinan
Piet Retief
Mtubatuba
Hluhluwe-iMfolozi
St. Lucia
Sodwana Bay
Tembe Olifantpark

2014
Pretoria
Gariepdam
Beaufort Wes
Karoo National Park
Oudtshoorn
Kango Grotte
Mosselbaai
Danabaai
Knysna
Stormsriviermond
Plettenbergbaai
Keursboomstrand
Port Elisabeth
Kokstad
St. Lucia
Cullinan

Maar ek was nog nie in die Noordwes Provinsie nie!


Saturday, January 17, 2015

Brumadinho

       

Brumadinho is 'n klein dorp 60km van Belo Horizonte, Minas Gerais se hoofstad.
Dit dorp bekende geweet om dat Instituto Inhotim wat is daar.
Die dorp is bekend vir die Instituto Inhotim wat daar is.
Inhotim is 'n  wêreld bekende kontemporêre kuns museum/botaniese tuin.



                                        Localização de Brumadinho

Hier kan mense kan 'n virtuele toer om te neem - http://www.inhotim.org.br/en/visit/virtual-tour/

Ek was net nog nie daar nie, maar ek beplan om te besoek binnekort.

Inhotim se kaart.




'n paar fotos van Inhotim

                                
                                
                                

'n bier, asseblief!



Die  drank wat mense meer drink in Brasilïe is nie caipirinha nie, dit is bier.
Dit Daar is 'n groot verskeindenheid van biere in Brasilïe.
Ek sal praat net oor die biere van die Suide.

Dado bier




Die eerste foto is van 'n baie interessante bier. Dit is interessante omdat want een van sy ingrediets bestandeel Ilex paraguariensis. 
Ilex is 'n planne waarvan se plant watse blare is gebruik van  om "chimarrão/mate" mee om te maak. Chimarrão of mate is 'n soort van tee baie bekende in die Suid (in Argentinïe, ook).
Dit Hirdie brouery was the eerste klein brouery in Brasilïe, gestig in 1995.

Heilige
                                          


Heilige is 'n bier van Santa Cruz do Sul, in die staat van Rio Grande do Sul state waar elke jaar die Duits kolonie elke jaar Oktoberfest om te vier.

Coruja                                                           

Coruja (uil) maak wat mense hier noem 'cerveja viva/lewe bier' wat het nie preserveermiddels het nie.

Tupiniquim

                                          

My gunsteling bier van Tupiniquim is die stout/sjokolade - is nie soos goed soos Guiness nie, maar ek hou baie daarvan.

Malvadeza

                                    

Malvadeza maak 'n baie goeie American Pale Ale wat hulle noem Americana/Amerikaanse.




Tuesday, January 6, 2015

Gramado + Canela

Gramado is a klein Duitse dorp 115 kilometer van Porto Alegre. Dis bekend onder toeriste. Dit is baie bekend vir se sy sjokolade (al dink ek dink hulle sjokolade is nie die baie goed nie) se hulle Fliek Festival, Paastyd Festival en Kersfees Festival wanneer die dorp stampvol wees. Canela is 8 kilometer van Gramado en is baie soortgelyk, maar meer duur.



fotos van Natal Luz (Kersfees Festival)



fotos van Chocofest (Sjokolade/Paastyd Festival)


Maar ek verkies se natuur. 

Vale da Ferradura - Canela

coatis in Vale da Ferradura


Alhoewel, ek dink dieretuin is nie goed nie, daar, in Gramado, is 'n dieretuin met net Brasiliaanse diere dit is baie lekker. Die meeste diere kom van reddingsoperasies - onwettige handel of motor ongelukke.

 lobo-guará (maned wolf)
anta (tapir) en capivara (capybara)