fotos van Natal Luz (Kersfees Festival)
fotos van Chocofest (Sjokolade/Paastyd Festival)
Maar ek verkies se natuur.
Vale da Ferradura - Canela
coatis in Vale da Ferradura
Alhoewel, ek dink dieretuin is nie goed nie, daar, in Gramado, is 'n dieretuin met net Brasiliaanse diere dit is baie lekker. Die meeste diere kom van reddingsoperasies - onwettige handel of motor ongelukke.
lobo-guará (maned wolf)
anta (tapir) en capivara (capybara)
No comments:
Post a Comment