Die meer bekende wynplase is geleë op Bento Gonçalves - Vale dos Vinhedos (Casa Valduga, Miolo, Pizzato, Vallontano, Almaúnica, Lídio Carraro).
Dit is 'n baie mooi plek en is nie ver van Porto Alegre nie (109 km).
Bento Gonçalves was gekoloniseer deur die Italianers in 1875, wanneer toe die wynproduksie begin het.
Mense kan daar goed goeie pasta eet en Italiaanse styl geboue besoek.
My gunstelang plek daar is Borghetto Sant'Anna - 'n klein romantiese hotel met die beste uitsig.
No comments:
Post a Comment