Monday, January 19, 2015

Waar ek al was in Suid-Afrika


2007
Pretoria
De Wildt - Anne van Dyk cheetah conservation centre
Kaapstad
Robbene Iland
Houtbaai
Simon's stad
Vis Oek
Stellenbosh
Franschhoek

2009
Johannesburg
Pretoria
Hazyview
Pilgrimsrus
Dullstroom
God's Window
Bourke's Luke Potholes
Nasionale Kruger Wildtuin

2011
Pretoria
Piet Retief
Hluhluwe-iMfolozi
St. Lucia

2012
Pretoria
Tohoyandou
Nasionale Kruger Wildtuin (Punda Maria, Olifants, Lower Sabie)


2013
Pretoria
Cullinan
Piet Retief
Mtubatuba
Hluhluwe-iMfolozi
St. Lucia
Sodwana Bay
Tembe Olifantpark

2014
Pretoria
Gariepdam
Beaufort Wes
Karoo National Park
Oudtshoorn
Kango Grotte
Mosselbaai
Danabaai
Knysna
Stormsriviermond
Plettenbergbaai
Keursboomstrand
Port Elisabeth
Kokstad
St. Lucia
Cullinan

Maar ek was nog nie in die Noordwes Provinsie nie!


2 comments:

  1. Hallo Denise! Ek's beïndruk met jou Afrikaans! En jy was al op meer plekke as ek. Dis nogal cool! Wanneer gaan julle na die Noordwes Provinsie?

    ReplyDelete
  2. Baie dankie, Alexa! Ek weet nie, omdat volgende keer ons beplan om na Kgalagadi toe te reis.

    ReplyDelete