Sunday, January 25, 2015

Bento Gonçalves

Min mense weet, maar Brasilië produseer ook wyn.
Die meer bekende wynplase is geleë op Bento Gonçalves - Vale dos Vinhedos (Casa Valduga, Miolo, Pizzato, Vallontano, Almaúnica, Lídio Carraro).
Dit is 'n baie mooi plek en is nie ver van Porto Alegre nie (109 km).

                                               Degustação de vinhos na Casa Valduga, no Vale dos Vinhedos, em Bento Gonçalves - RS

Bento Gonçalves was gekoloniseer deur die Italianers in 1875, wanneer toe die wynproduksie begin het.




Mense kan daar goed goeie pasta eet en Italiaanse styl geboue besoek.


                               

My gunstelang plek daar is Borghetto Sant'Anna - 'n klein romantiese hotel met die beste uitsig.





Monday, January 19, 2015

Waar ek al was in Suid-Afrika


2007
Pretoria
De Wildt - Anne van Dyk cheetah conservation centre
Kaapstad
Robbene Iland
Houtbaai
Simon's stad
Vis Oek
Stellenbosh
Franschhoek

2009
Johannesburg
Pretoria
Hazyview
Pilgrimsrus
Dullstroom
God's Window
Bourke's Luke Potholes
Nasionale Kruger Wildtuin

2011
Pretoria
Piet Retief
Hluhluwe-iMfolozi
St. Lucia

2012
Pretoria
Tohoyandou
Nasionale Kruger Wildtuin (Punda Maria, Olifants, Lower Sabie)


2013
Pretoria
Cullinan
Piet Retief
Mtubatuba
Hluhluwe-iMfolozi
St. Lucia
Sodwana Bay
Tembe Olifantpark

2014
Pretoria
Gariepdam
Beaufort Wes
Karoo National Park
Oudtshoorn
Kango Grotte
Mosselbaai
Danabaai
Knysna
Stormsriviermond
Plettenbergbaai
Keursboomstrand
Port Elisabeth
Kokstad
St. Lucia
Cullinan

Maar ek was nog nie in die Noordwes Provinsie nie!


Saturday, January 17, 2015

Brumadinho

       

Brumadinho is 'n klein dorp 60km van Belo Horizonte, Minas Gerais se hoofstad.
Dit dorp bekende geweet om dat Instituto Inhotim wat is daar.
Die dorp is bekend vir die Instituto Inhotim wat daar is.
Inhotim is 'n  wêreld bekende kontemporêre kuns museum/botaniese tuin.



                                        Localização de Brumadinho

Hier kan mense kan 'n virtuele toer om te neem - http://www.inhotim.org.br/en/visit/virtual-tour/

Ek was net nog nie daar nie, maar ek beplan om te besoek binnekort.

Inhotim se kaart.




'n paar fotos van Inhotim

                                
                                
                                

'n bier, asseblief!



Die  drank wat mense meer drink in Brasilïe is nie caipirinha nie, dit is bier.
Dit Daar is 'n groot verskeindenheid van biere in Brasilïe.
Ek sal praat net oor die biere van die Suide.

Dado bier




Die eerste foto is van 'n baie interessante bier. Dit is interessante omdat want een van sy ingrediets bestandeel Ilex paraguariensis. 
Ilex is 'n planne waarvan se plant watse blare is gebruik van  om "chimarrão/mate" mee om te maak. Chimarrão of mate is 'n soort van tee baie bekende in die Suid (in Argentinïe, ook).
Dit Hirdie brouery was the eerste klein brouery in Brasilïe, gestig in 1995.

Heilige
                                          


Heilige is 'n bier van Santa Cruz do Sul, in die staat van Rio Grande do Sul state waar elke jaar die Duits kolonie elke jaar Oktoberfest om te vier.

Coruja                                                           

Coruja (uil) maak wat mense hier noem 'cerveja viva/lewe bier' wat het nie preserveermiddels het nie.

Tupiniquim

                                          

My gunsteling bier van Tupiniquim is die stout/sjokolade - is nie soos goed soos Guiness nie, maar ek hou baie daarvan.

Malvadeza

                                    

Malvadeza maak 'n baie goeie American Pale Ale wat hulle noem Americana/Amerikaanse.




Tuesday, January 6, 2015

Gramado + Canela

Gramado is a klein Duitse dorp 115 kilometer van Porto Alegre. Dis bekend onder toeriste. Dit is baie bekend vir se sy sjokolade (al dink ek dink hulle sjokolade is nie die baie goed nie) se hulle Fliek Festival, Paastyd Festival en Kersfees Festival wanneer die dorp stampvol wees. Canela is 8 kilometer van Gramado en is baie soortgelyk, maar meer duur.



fotos van Natal Luz (Kersfees Festival)



fotos van Chocofest (Sjokolade/Paastyd Festival)


Maar ek verkies se natuur. 

Vale da Ferradura - Canela

coatis in Vale da Ferradura


Alhoewel, ek dink dieretuin is nie goed nie, daar, in Gramado, is 'n dieretuin met net Brasiliaanse diere dit is baie lekker. Die meeste diere kom van reddingsoperasies - onwettige handel of motor ongelukke.

 lobo-guará (maned wolf)
anta (tapir) en capivara (capybara)





Monday, January 5, 2015

Cambará do Sul

Cambará do Sul is 'n klein dorp in die suide van Brasilië. Dit is 185 kilometer van Porto Alegre.
Die dorp se naam kom van 'n boom (Cambará) af gekom.
Die weer daar is baie koud in winter - ongeveer 8ºC. Soms dit sneeu dit daar. In die sommer is die weer is beter - min of meer 25ºC.
Camabará is baie geweet bekend vir Aparados da Serra Nasionale Park en Serra Geral Nasionale Park war jy ItaimbezinhoFortalezaChurriado en Malacara klowe kry.



fotos van Canion Itaimbezinho




Fotos van Canion Fortaleza



Daar is 'n paar waterval ook.
Cachoeira dos Venâncios 


 Cachoeira do Tio França


Mens kan daar voëltjies kyk, perdry en trekking doen.

 campo flicker (colaptes campestris)

 buffed-necked ibis (Theristicus caudatus)
Rufous-collared sparow (Zonotrichia capensis)

En as jy is baie gelukkig jy ook kan kyk...

 ietermago
jakkals



Afrikaans + bananas

Die blog se naam kom van 'n Carnaval lied gesing deur Carmen Miranda.
Hoewel Carmen Miranda 'n simbool van Brasïllie geword het, kom sy van Portugal.


Hier is die liedjie "Yes, nós temos bananas" gesing deur Ney Matogrosso:


My naam is Denise. Ek kom van Brasilië af, maar ek is getroud met 'n Suid-Afrikaner.
Ek Afrikaans leer Afrikaans sedert 11 Augustus, 2014 deur Skype by Marelise. 
Marelise is 'n Suid-Afrikaanse Engels onderwyser/reiseger wat huidige liewe lewe in São Paulo.
Ek het besluit om hierdie blog te skryf vir Afrikaans oefening.
Ek sal oor verskillende plekke in Brasilië en ander dinge skryf.
Geniet dit!